Ervaar ‘n oudtyse basaar in die hartjie van Kaapstad. Luister na die boereorkes onder die bome van die kerktuin en die sterre. Kies en keur uit pannekoek, boerewors, spitbraai, vetkoek, vars slaaie, en natuurlik basaarpoeding! Snuffel rond tussen die witolifante en boeke vir winskopies. Die kinderspeelarea, onder toesig, is ‘n kind se droom. Daar is ‘n springkasteel, gesigverf en baie speletjies. Daar is ook lieflike handgemaakte geskenke net reg vir Kersfees. Moenie hierdie jaar Drieankerbaai se basaar misloop nie!
Experience an original small town bazaar in the heart of the city. Set in the pastoral gardens beneath the shade of majestic trees, enjoy a bite to eat from a selection of homemade foods- from potjie, boerewors, pancakes and pudding to fresh salads, spitbraae and more local cuisine. Rumble through the bric-and-brac, books and clothes and find some hidden gems. Gear up for Christmas with some beautiful handmade gifts and homemade cookies as stocking fillers. All the while tapping your feet to the beat of the live boereorkes! Children entertainment area in our supervised park witha petting zpp, face painting, and much, much more!