kuier en eet lekker saam

Baie dankie vir almal wat gister bygewoon het, en vir almal se bydra aan die lekker bymekaar kom!  Hoop ons doen so iets sommer vinnig weer... as die son weer skyn, dan pikniek ons in die tuin...