aarbei konfyt...


Ons het ook lekker aarbei konfyt vir die basaar gemaak.  Die aarbei is vars van die plaas!  Dankie Martie and Margaret vir al die help.