koekies!


Margaret bak al weke lank elke woensdag koekies om reg te maak vir die basaar!  Daar is gemmerkoekies, speserykoekis, Matrone se hertzoggies, en Hilda se dadelballetjies! (alles R10) en dan ook 'n verskeidenheid beskuit!  Baie dankie Margaret vir al die harde werk, en almal wie haar gehelp het!