VEILING!!!

vir  die eerste maal, die tweede maal, derde maal.  JOUNE!

net om jou lus te maak...
Wyn van Lourensford, Montpellier, Cederberge en meer.
Diepseehengel uitstappie vir twee
Tee by die Mount Nelson
Naweek by Montpellier, Tulbagh
Magnum bottel wyn geteken deur Mannetjies Roux
Gianfranco Ferre leer handsak
2 goue vissies












en vele meer.....

veiling begin 11 uur... sien jou daar!