wildsvleis pasteie



ons maak reg vir die bazaar!!  Stephanie het hard gewerk op hierdie heerlike wildsvleis pasteie.... (ek het so bietjie geproe, baie lekker!)