Kerssangdiens by kerslig!


Ons hou ons kerssangdiens hierdie Sondagaand 4 Desember om 19:00 in die kerk..Dit beloof om 'n heerlike aand te wees met koorsang, kerslig en die hele Seepunt. Nooi almal uit ! Die Profundi manskoor en die "Abaqondisi Brothers" kom hier saam sing. Dit behoort 'n lekker kosmopolitaanse geleentheid te wees en almal is welkom..........