aankondigings: 15 April

Sinodale Kollekte: Bediening aan die Jode

Baie Geluk aan Florrie Meyer en Maria Winter wie albei op die 19 April verjaar.

Gedagte van die week:
Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gese het.    Matteus 28:3

Kerk kantoor heropen:
Die Kerkkanoor sal weer vanaf Dinsday 17 April soos gewoonlik oop wees tussen die ure van 9:00 tot 13:00

Bybelstudie:
Donderdag 19 April om 9:30 in die kerk

Komberse vir die winter:
Dit raak mou winer en die haveloses soek altyd komberse dei tyd van die jaar.  As u dalk 'n ou kombers het om vir hulle af te staan, kan u dit by die kantoor kom aflaai. 'n Balaklava mus is ook welkom.  Pep stores verkoop die grys kombers teen R35 as u dalk daar een wil koop en kerk toe bring