Aankondigings: 22 April

Verjaarsdae:  22 April  Mnr Deon Wessels
                      24 April  Milla Nicolella

Hemelvaart en Pinkster:
Op Donderdag 17 Mei gedenk ons Hemelvaart.  Daardie aand om 19:00 word daar 'n spesiale Hemelvaartdiens gehou.  Vanaf Maandag 21 Mei tot en met Donderdag 24 Mei word daar elke aand om 19:00 'n Pinksterdeins gehou.

Kinderkerk:  Volgende Sondag is daar geen Kenderkerk as gevolg van die langnaweek.