Wintersessie 2: Do you still have that empty feeling?

Partykeer dink jy jy het alles wat jy nodig het, net om agter te kom daar is nog iets wat jy mis.Ons lewens is soveel oor 'goed'. Om net nog te hê en meer te hê. Dit is meer en meer oor ons, meer onbevredigende sukses.....of wat???????? Mag jy dalk op hierdie aand besef dat dit wat jy in oorvloed het, 'n ander een broodnodig het.
Kom gesels Sondag-aand saam met ons hieroor van 19:00 en kom geniet daarna die stilte in die kerk.