Sondag 29 julie se erediens


Verbeel jou iemand vertel jou 'n storie en jy verwag 'n groot oomblik. Dan kom dit en dit is presies die teenoorgestelde as wat jy verwag het. Nie lekker nie. Dit is moontlik wat gebeur het toe Jesus die mense vertel het van die koninkryk van God en hoe dit is. 'n Mostersaadjie?? Ernstig??? Hoe werk dit? Jesus het baie paradokse gebruik om iets te verduidelik of 'n geheim te verklap. kom luister na die geheim op Sondag 29 ste.Teks: Matteus 13:31-32.