Basaar is om die draai!

Dit is amper tyd vir ons jaarlikse basaar!!  Tyd om idees te kry en 'n bietjie rond te hardloop.  As jy enige idees het, of wil graag bydrae, laat ons weet.... Daar sal geleenthede wees in die volgende maand om to leer hoe om meringues, cookies, konfyt en meer te maak.