Baba Phia




Een van ons nuutste lidmate, Phia Fouche!  Gebore op 19 Julie 2012.
Baba Phia is nou al amper twee maande oud.. sy is dierbare jong sussie vir klein Ben, wie altyd vol soentjies vir haar is.  
Baie geluk aan haar trots ouers  Philippe en Sunelle Fouche.