lekker beskuit

Margaret Barry het lekker beskuit Maandag begin bak vir die groot basaar!
Ek moet stem dat dit BAIE lekker is!
As enige iemand wil kom help bak, laat weet by die kantoor.
Of as jy die kerkkombuis geriewe wil gebruik om goedtjies vir die basaar te maak, laat ons asseblief laat weet.

 en oops! DIE HET OP DIE VLOER GEVAL!!