Martin en Sophie Lou vlieg vandag na ouma en oupa toe vir die naweek... Ds Jan Venter sal Sondag se erediens waarneem.  Baie dankie dat hy die Sondag saam met ons gemeente kan deel.

*I stumbled upon this sign at the congregational church down the road, and had a little giggle...