Basaar veiling!

Ons veiling is Saterdag die 13de tydens die basaar om 12 uur. Altyd interresant en is hope pret. Hier is net so 'n voorsmakie van wat op die veiling gaan wees. Dit is in geen spesifieke volgorde nie en vroeg volgende week sal die volledige lys verskyn.
-'n groot 'Tea Cosy' koek.
-La Perla etegeskenkbewys.
-3 lamme geslag, apart opgeveil.
-Wyn van Lourensford en Raats.(sal volgende die spesifieke soort en jaar gee)
-1 Mitchells bier 'keg"
-'n Sweep
-Geskenkbewys van fotograaf vir  familie fotos.
-2 bankies gemaak uit vorige kerkvloerplanke.
en nog vele meer.

Jy kan ook 'n offer los volg week by Martin (e-pos: mrtnsteyn@yahoo.com) indien jy nie die veiling kan bywoon nie.