Rainbow cake

So lyk die koek wat jy kan koop op ons veiling die Saterdag wat deur  Mev. Dominee gebak is.  Koop die geskenkbewys, en bestel dit vir daai spesiale dag wat kom.