Veiling!

Hierdie gaan 'n lekker basaarveiling wees. Net die regte tyd om 'n lam vir die kersseisoen te koop. hier is die volledige lys vir die veiling Saterdag 12:00 op die kerkstoep.

-'n Geskenkbewys vir ontbyt by Southern Sun Cullinan hotel, Waterfront
- Waterfront Southern Sun hotel stay for 2 people  for 2 nights (t&c)
- 'n Handgemaakte sweep.
- Verrassingsbod
- Lourensford Noble late harvest 2009, 2 bottels
- Lourensford Winemakers Selection Viognier 2010, 6 bottels
- Lourensford Sauv Blanc 2011 (unlabeled), 7x6 bottels
- Raats Dolomite Cab Franc 2010, 6 bottels
Raats Original Chenin Blanc 2011, 12 bottels
- Laborie Shiraz 2011, 2x6 bottels
- KWV Reserve Cab Sauv. 2009 , 6 bottels
- Beyerskloof Pinotage 2010, 1,5 l geteken deur BeyersTruter (wynmaker)
- Geskenkbewys vir ontbyt by Southern Sun Newlands cafe vir 4 mense.
- La Perla ete geskenkbewys
- 2 bankies gemaak van kerk se ou plankvloere
- 'n Koek gebak deur die ds. se vrou
- 'n Gehekelde kombersie  van die kerk se hekelklub
- Verrassingsbod
- 5 skaaplamme, klaar geslag (apart opgeveil)
- 'n Gratis ontbyt saam ds. by 'n resaurant van sy keuse
- Keg Mitchells beer
- Fotografie sessie met Catherine Boyd vir 'n gesin

Daar mag dalk nog so 1of 2 items bykom teen Saterdag.
Sien julle daar.