Doopsondag: 04 Augustus 2013


Isabel Petra Schoeman

Christiaan Pierre Hugo Derksen

Sondag 04 Augustus 2013 het ons nog twee babatjies ten doop gebring.   Baie geluk aan die ouers Chris en Susan Derksen met die doop van hulle seuntjie Christiaan  en Julius en Adriana Schoeman met die doop van hulle dogtertjie Petra.