POTTEBAKKER


Om as christen te kan sê:" Vorm my en maak my, net soos U wil." is nie so maklik nie. En om nog bereid te wees om eenkant toe getrek te word daarvoor is nog erger. Sondag lees ons uit Jer 18: 1-11 en dit is nie die pottebakkermetafoor daaruit wat my tref nie, maar die dat God eers vir Jeremia eenkant toe vat, om hom by 'n pottebakkerwinkel te ontmoet.

 Om een kant toe te gaan en bereid te wees om die klei te wees is nie so maklik nie. Dit is tog jou keuse! Wat maak jy? Kom luister ook Sondag verder.........