MADIBA 1918-2013



 
Hiermee groet NGKerk Drieankerbaai vir Mandela.
In elkeen van ons se lewens en harte het die groot man ietsie agtergelaat. Of dit nou die glimlag is wat jy van hom kan onthou, sy wyshede of sy strewe om vrede en gelykheid te bring . En as ons ook so hier van Seepunt oorkyk na Robben-eiland , herinner dit ons aan sy lewensverhaal en alles wat hy behaal het. Dankie vir die verhaal, en voorbeeld , Nelson Mandela, wat altyd by ons en ons nageslagte sal bly.