CAPE TOWN YOUTH CHOIR


Do not miss out on this breathtaking performance and opportunity to experience our world class Cape Town Youth Choir.  They are currently packing their bags to wow audiences at the international choir competition hosted in Riga, Latvia.  Come enjoy a delightful evening of song and wish them well on their journey.

Entrance is free. Donations made at the door will be distributed to Three Anchor Bay Dutch Reformed Church for much need building repairs and Straatwerk.  Read more about Straatwerk's  life changing mission at www.straatwerk.org.za





Ons is baie bevoorreg om die geleentheid te mag kry om op 7 Junie in ons eie kerkgebou na die wêreldklas Kaapstad Jeugkoor te mag luister. Hulle vertrek binnekort na Riga, Latvia, waar hulle by die Internasionale Koorolimpiade Europese gehore met hul koorsang gaan betower. Kom geniet `n wonderlike aand saam met ons om die koor `n voorspoedige toer toe te wens.

Toegang is gratis. Donasies by die deure sal aangewend word vir dringende herstelwerk aan die kerkgebou van die NGkerk Drie Anker Baai sowel as vir die organisasie Straatwerk. Lees gerus meer oor die wonderlike werk wat Straatwerk doen by www.straatwerk.org.za

Ons sien daarna uit om U by die besondere geleentheid te verwelkom