HEMELVAARTDIENS: BOOK NOW

BOOK NOW!

Ons nooi gemeente en vriende uit om 'n intieme ete oor kerslig, woorde, sang en nagmaal die hemelvaart te beleef.

29 Mei om 7 uur in die kerksaal.

Laat weet asseblief via epos  teen Vrydag 16 Mei of jy die aand sal kan bywoon.
ngkdab@polka.co.za

Ons sien uit om almal te sien.