Uitreik: Murraysburg


Ds Martin was die naweek op 'n uitreik saam met Philip le Roux om klere, kos en komberse aan die mense van Murraysburg uit te deel.

Baie dankie aan almal wat klere, komberse en bybels geskenk het.

Geniet die video wat Martin gemaak het van die trip en die mense wie hulle ontmoet het.