VEILING '14

Kom wees deel van ons opwindende jaarlikse veiling wat hierdie jaar as 'n funksie apart van die basaar bekend gestel word. U word hartlik uitgenooi om op Woensdag 22 Oktober 7-uur die aand saam met ons te kom geniet by Bootlegger Coffee Co. oor ‘n glasie wyn en eetgoed. Daar gaan hope interessante items op veiling wees, van lewenservarings; akkommodasie; restaurant geskenkbewyse; wyn en nog vele meer.
Kaartjies is R150pp en is beperk. Bespreek NOU by die kerkkantoor. U ondersteuning word opreg waardeer.epos: ngkdab@polka.co.za
Sien jul daar!