i love bazaars!

*|MC:SUBJECT|*
Drieankerbaai NG Kerk basaar
View this email in your browser
Dit is basaar tyd!  Trek jou dansskoene aan en langarm saam met die boeremusiek orkes.  Geniet 'n koppie tee en 'n snytjie koek in die skaduwee van die bome in die teetuin. Verlustig jou in die feesmaal van sosaties, boerewors rolletjies, roosterkoek, potjie, kerrie en bobotie, slaaie en SOVEEL meer. Snuffel rond in die wit olifante en probeer die modegiere uit vorige dekades. Daar is ook nog blomme en plante om jou huis mee te verfraai en koekies en geskenke vir kersfees. Met toesighouers by die kinders op die springkasteel, klimrame, speletjies en Duncan die snaakste kulkunstenaar om 10 uur  en kolwyntjie versiering om 11 uur, kan die ouers lekker ontspan. Dit is nou een basaar wat jy nie kan misloop nie! Sien jou daar.

It's bazaar time! Put on your dancing shoes and langarm to the live boeremusiek band.  Enjoy a cup of tea, and slice of cake in our tea garden. Feast on the selection of local cuisine: sosaties, boerewors rolls, roosterkoek, potjie, curries and babotie, salads, pancakes, trifle and SO much more.  Dig for treasures at the tombola table and fashion statements in the racks and piles of clothes. Flowers and plants to brighten your home,  and cookies and gifts for Christmas.  A supervised play area with jungle gyms, jumping castle, games, Duncan the funniest magician in town @10 and cupcake decorating competition @11. This is one bazaar you just can't miss! See you there.
Facebook
Facebook
Website
Website
Copyright © *|CURRENT_YEAR|* *|LIST:COMPANY|*, All rights reserved.
*|IFNOT:ARCHIVE_PAGE|* *|LIST:DESCRIPTION|*

Our mailing address is:
*|HTML:LIST_ADDRESS_HTML|* *|END:IF|*

unsubscribe from this list    update subscription preferences 

*|IF:REWARDS|* *|HTML:REWARDS|* *|END:IF|*
Share
Forward