veiling die woensdag!

*|MC:SUBJECT|*

Drieankerbaai Gemeente 2014 Veiling

View this email in your browser



Nog net 'n paar dae dan hou ons veiling ! Hier is 'n paar fotos met skakels as jy bietjie meer wil uitvind oor die lot.

Die volledige lys met die lot nommers verskyn hier onder.
Baie dankie aan almal wat bygedra en versamel het.

Sien julle almal Woensdagaand, 22 Oktober, by Bootlegger om 19:00

Lekker beeeee!

'n Naweek in Vermont vir 8 mense met 'n Sutherland lammer. Genoeg om te braai vir die hele naweek!


 

'n naweek se verblyf by Montpellier  wynplaas in Tulbagh.

Vir 'n aand om nog vriende te bederf skenk La Perla ons 'n aandete vir vier persone. En jy kan maar eet en drink!

Daar is 'n voucher vir Ou Meul Bakkery wat  net die plek as jy vining uit die kantoor wil kom en 'n lekker pastei of middagete te eet om deur die dag te kom.  

Stadium Guesthouse in Groenpunt - 2nagte vir 2.Net die regte plek vir jou vriende wat kom kuier en na 'n konsert of sport wil kom kyk in die kaap

Met die geskenkbewys wat ons by La Moutte gekry het kan jy sommer 'n groot partytjie hou!

Allan Committee in "The Sound of Laughter" by Theater on the Bay. 6 Kaartjies vir die 11de Desember.


 

Kersefontein vir 'n aand se verblyf vir 2, aandete en ontbyt ingesluit.

“Still Life with Origami Boat and a Young Palm on the Island in the Zambezi" 
Henk Serfontein

Oil on panel
450mm X 450mm (unframed size)
650mm X 650mm (framed size)
selling price: R 24 000

 

Abe van Kika's in die Paarl nooi 8 mense wat hy by sy huis sal onthaal vir 'n 3-gang ete.  Abe was die hoofsjef by Grande Roche en is die oggendsjef aanbieder op Dagbreek, Kyknet.

'n Begeleide  toer Vredenheim se leeukamp en wynproe.  Saam met 'n middagete by Barrique!

'n Hele geslagte lamer wat Jean Nel van, Braai The Beloved Country, sal by jou huis kom braai! Jy kry ook 'n getekende kopie van sy braaiboek.

The Good Guys sal jou in die kar laai sodat die adrenalien pomp.

Cloud 9 en Gorgeous haarstileerders en haar produkte, ingevoer van London, vir die dames....en mans.

Baie dankie Bootlegger vir 'n aand van lekker veiling hou. En ook ' lekker plek om koffie te drink. Daar is 'n koffie rooster kursus geskenk deur bootlegger en 'n koffie masjien om op te veil!
 

 GetWine skenk ons twee "Mystery cases" wyn. Gaan gerus na hul nuwe winkel in Woodstock.

 Mitchells skenk saam met die kriekettoets bier wat jy die dag kan geniet

DRIEANKERBAAI VEILING 2014


1.        Alan Committie in THE SOUND OF LAUGHTER (6 tickets for this show)Theatre on the Bay
            Date: Thursday 11 Dec 2014 @ 20.00
            Venue: Theatre on the Bay, Camps Bay GPS: -33° 57′ 18.33″, +18° 22′ 37.45″
 
2.         2x Kaartjies vir die 2de dag van die kriekettoets op Nuweland, saam met bier verskaf 
            deur Mitchells.

3.         Skets deur Magdaleen van Wyk. ‘n Grafiese illustreerder uit ons gemeente.

4 .        6x Bottels gemengde wyn van Avontuur Landgoed met die boek, “Exploring the Cape winelands of 
            South Africa”.

5.         “Mystery” kis van 12 bottels van Getwine in Woodstock

6.         Haarprodukte;
6.1        1x Cloud 9 styler & 1x  mini Styler
6.2        1x Gorgeous Styler & 1x Gorgeous mini styler en Milkshake starter kit
6.3        1x Gorgeous Styler & 1x Gorgeous mini styler en Milkshake starter kit

7.         Sweep

8.1       'n 2 uur roasting course by Bootlegger met die Barista- rooster jou eie koffie om huis toe te vat.
             En ‘n ontbyt geskenkbewys vir 2.             

9.         Molenvliet Wynlandgoed Wyn
9.1       6 bottles Molenvliet Red Blend
9.2       6 bottels Molenvliet Red Blend

10.       Ete vir 4 mense by La Perla

11.        1x Kas Mitchells bier

12.        2  aande of naweek se verblyf met ontbyt op  die wynplaas Montpellier op Tulbach wat hierdie jaar 
             sy 300ste verjaardag vier.

13.        2 x kiste Lourensford Shiraz Mourvedre Viognier 2008

14.        Aand se verblyf, met aandete, bed en ontbyt, vir 2 by Kersefontein gasteplaas naby Hopefield op 
             die Weskus.

15.        1 x Geslagte Lam van Uniondale se w√™reld

16.        Verblyf vir 2 by die 4 ster Stadium Guest house , 2 persone vir 2 aande met ontbyt, geldig vir ‘n jaar
              (maar nie van 10 Des-15 Jan 2015 nie)

17.        Verblyf by Southern Sun hotel, Waterfront, 2aande vir 2  persone , bed en ontbyt. Geldig vir ‘n jaar.

18         Ontbyt by Southern Sun Hotel, Waterfront, vir 4 mense

19.        Vredenheim Wynlandgoed: Ete geskenkbewys vir Barrique restaurant , met ‘n  wynproe by 
             Vredenheim, en ‘n  begeleide toer na die leeukamp!

20.        Passasier sitplek in ‘n ‘crash car’ motorwedren by Tygerberg resiesbaan in Kraaifontein 

21:        ‘n Naweek of ‘n langnaweek  by ‘n strandhuis in Vermont naby Hemanus. EN saam met dit ‘n 
             lammer van Sutherland vir genoeg vleis vir die naweek.

Die huis is beskikbaar tot 1 Desember en dan weer vanaf 1 Februarie 2015 aan. Die huis het 5 slaapkamers (3 met dubbel beddens, 1 met ‘n ¾ bed en 1 met ‘n “double decker” bed) en 2 gesinne (3 met ‘n stretch) kan met gemak daar bly. Daar is ‘n swembad en heerlike buite braai met lieflike see uitsigte. Die huis is binne stap afstand van ‘n speel strandjie (nie swem strand nie) en diehoofstrand by Onrus is so 4km ver.
             

22.        Kunswerk:        Henk Serfontein
                                      “Still Life with Origami Boat and a Young Palm on the Island in the Zambezi"
 
Henk Serfontein holds a degree in Fine Art and has also studied at the Cite Internationale des Arts in Paris, France. He is one of South Africa's foremost painters working in the contemporary realism tradition. He is primarily known for his evocative nightscape paintings but also creates imaginative still life paintings in which he deconstructs works by Lucian Freud and the colonial explorer Thomas Baines. He has held six solo exhibitions of which two were international shows (Paris and Barcelona). His works can be found in the collections of ABSA, GENCOR, Rand Merchant Bank, SASOL, Webber Wentzel, SPIER, Nando's UK, the Pretoria Art Museum and numerous private collections.

23:        ‘n Geslagte lam van Sutherland

24.        La Boheme Bistro etegeskenkbewys

25.        “Mystery” kis van 12 bottels van Getwine in Woodstock

26.        2 x  kiste Spier Cab Sauvignon (2x6bottels)

27.        ‘n Geslagte lam van Sutherland

28.        ‘n Driegang maal vir 8 mense in Paarl ,met Abe Conradie, by sy   huis . Hy was voorheen hoofsjef
             by Grand Roche se restaurant en het sy eie restaurant, Kika in Paarl gehad
             Ook Dagbreek op Kyknet se oggendsjef, so gaste gaan eet waar die program geskiet word. 

29.        Middagete geskenkbewys by Ou Meul vir 2

30.        Middagete geskenkbewys by La Vie

31.        Boek: Braai the beloved country, geteken deur die skrywer, Jean Nel saam met 1 geslagte lam van 
             Sutherland. Jean kom ook na jou huis en braai vir jou een van sy resepte uit sy boek!

31.      Hartenberg wynlandgoed
31.1    4 x Alchemy Chenin, Semillon, Sauv Blanc
31.2    4 x Alchemy Syrah Mourvedre Grenache
31.3    4 x Alchemy Syrah Cabernet Sauvignon
31.4    4 x Alchemy Merlot Malbec Cab Franc

32.        6 x  Bottels Steele Wines

33.        ‘n Geslagte lam van Sutherland

34.        Etegeskenkbewys van Cattle Baron Tyger Waterfront     

35.        Koffie masjien geskenk deur bootlegger.

36.        La Moutte Restaurant etegeskenkbewys

37.        Bottel Brandewyn van Elsenburg (Veritas dubbelgoud)

 
Copyright © *|CURRENT_YEAR|* *|LIST:COMPANY|*, All rights reserved.
*|IFNOT:ARCHIVE_PAGE|* *|LIST:DESCRIPTION|*

Our mailing address is:
*|HTML:LIST_ADDRESS_HTML|* *|END:IF|*

unsubscribe from this list    update subscription preferences 

*|IF:REWARDS|* *|HTML:REWARDS|* *|END:IF|*